Searching in Afrikaans

  • A Adults (18 and older)
  • T Teens (13-17)
  • K Kids (12 and under)

Home > World > Afrikaans

http://www.videos-sa.com/

Vervaardiging van video's en multimediaproduksies soos besigheidsvideo's, televisieadvertensies en opleidingsvideo's.

http://www.tafelberg.com/

Uitgewer met hoofkantoor in Kaapstad. Katalogus en kontakbesonderhede.

http://www.leserskring.com/

Groot boekklub van Suid-Afrika. Aanlyn katalogus en bestellings.

http://www.pakea.es/

PAKEA irabazi-asmorik gabeko Enpresari Elkartea da eta Gizarte Segurantzari laguntzen dio bere enpresa mutualistetako langileen lan-istripu eta gaixotasun profesionalen kudeaketan.

http://www.verslank.net/

Jan en Juanita Greeff, leefstylkonsultante, se advies oor eetgewoontes, oefening en lewenskwaliteit.

http://www.blikaspaai.com/

Tradisionele Suid-Afrikaanse rate.

http://www.kekkelenkraai.com/

Winkels wat hoenderprodukte aan die publiek verkoop.

http://www.troufotos.com/

Troufotograaf in Gauteng-omgewing, Suid-Afrika. Foto's van onlangse bruide, albums, komplimente en kontakinligting.

http://vuurklip.net/

Joop Dullaard se gedigte, limericks en foto's.

http://www.bobbyvanjaarsveld.com/

Meer oor dié kunstenaar, musiek en videos af te laai, en gasteboek.

http://www.michellevanstaden.com/

Afrikaanse sangeres van luistermusiek.

http://www.afrikaansislekker.com/

Kombinasie van Afrikaans kunstenaars en hul musiek.

http://www.biltongfees.com/

Musiekfees aangebied deur NHK se Windhoek-gemeente. Program, galery en kontakinligting.

http://www.pasella.com/

Weeklikse joernaalprogram op SABC. Foto's uit afgelope week se program.

http://www.mieliestronk.com/

Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.

http://nieuwoudt-scheepers.com/

Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.

http://www.eggsa.org/

Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.

http://tortel.net/

Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.

http://www.pretoriusfamilie.info/

Stamboom en Pretorius-verwante artikels. Meer as 1400 grafsteenfoto's en familiefoto's.

http://www.afrikaans.be/

Deurlopend bygewerkte e-tydskrif uit België. Artikels en argief.

http://www.netwerk24.com/

Versamelwebwerf vir berigte van Beeld, Die Burger, Volksblad en ander Media24-koerante.

http://www.landbou.com/

Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering.

http://huisgenoot.com/

Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke.

http://skoongrappies.com/

Tuisblad van weeklikse poslys van skoon, oorspronklike grappies in Afrikaans en Nederlands.

http://www.myarkpark.com/

Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.

http://www.kleuter-klieks.com/

Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.

http://webwerf.net/

Webwerwe en webwinkels in Afrikaans.

http://www.kenweb.info/

Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.

http://pestalozzi.org/

Trust wat hom toelê op debat oor die nuwe onderwyskurrikulum in Suid-Afrika.

http://roodt.org/

Die Afrikaanse skrywer en aktivis Dan Roodt se woernaal waarop hy oor 'n verskeidenheid sake publiseer.